[Trek] Voortrekkers
...
Website: mugentek.ddns.net:9003/ •
Created: 2014-05-31
Rank
50
Score
5,783,371
Skill
971
K/D
1.310
Time
2778h 27m
Hou koers.
'N peloton vol van epiese avonture en swaarkry. Ons speel en funksioneer as 'n span. Ons is spelers wat voor trek.
↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓
Lede:
* Die-Rooikat
* TakalaniSesami
* Sons-of-Ghosts
* Artic-Ice7
* 12SharpEye12
* Thee-Witcher2
* MarnoC123
* RompelSt0mpel
* Liquidt83
* xScReAm_7_7_7x
* GVR-Rampage
* HipurHunter
* DAC-VB
* LYCAN-LOne
Ons peloton reëls:
Reël 1: Respekteer altyd die stigters, leiers en mede-lede.
Reël 2: Moenie disrespek of die gebruik van enige tipe rassistiese aanmerkings maak teenoor ander lede nie.
Reël 3: Moenie vuil taal of onvanpas woorde teenoor ander lede gebruik nie.
Reël 4: Moenie kul, automatisering sagteware (bots), hacks, mods of enige ander ongemagtigde derde party sagteware gebruik nie. Ons verwerp hackers.
Reël 5: Moenie chat lobbies of stem oproepe spam nie.
Reël 6: Moenie lede dood maak nie asook nie karring nie veral as hul in dieselfde span is.
Reël 7: Moenie die peloton en sy lede verraai nie deur nie die Trek peloton te verteenwoordig nie. Dit sal gesien word as verraad.
Reël 8: Alle lede moet deel neem in ten minste 2 beplande rondtes elke 8 dae, vir die doel om beter saam te werk as 'n peloton. As 'n lid nie deel neem aan die beplande rondtes nie moet 'n goeie rede verskaf word. As 'n lid meer as 2 beplande oefensessies mis sal die lid uit geskop word.
Lede ouer as 12 word aanvaar!!! Indien jonger sal U nie aanvaar word nie.
Die oortreding van enige reël sal lei tot waarskuwings! En kan van die platoon(TREK)uitgeskop word!!
-- Stigter --